Welkom by Pikininis!!

Welkom by "Pikininis"!   

Die woord Pikininis beteken "jong kind".  En dit is presies by hulle waar ons hart en passie lê.

Ons weet dat goeie voeding die fondament vorm van 'n sterk, gesonde liggaam en flinkdink brein wat lewenskwaliteit verseker vir nou en eendag as hulle groot is.         

 

Ons droom is dat alle skole die ongesonde en vetmakende snoepies sal verruil vir 'n vars, nuwe ervaring met Pikininis.  Vir meer besonderhede, skakel Ilzé Jordaan by 084 705 4486.

  
                                                                                      Sosiale media      

Die eerste Pikininis het in 2009 sy deure by Universitas Primêre Skool (Tjokkies) in Bloemfontein geopen.  Sedertdien het die Tjokkies geleer dat lekker eet, kuier en boonop gesondwees sinoniem is met Pikininis en Tjokkie-wees. 

Die aanvraag na 'n groter verskeidenheid gesonde en vars eetgoed en drinkgoed het daartoe gelei dat 'n ou busloods moes plek maak vir 'n splinternuwe kafeteria/kuierplek vir al die Tjokkies. Nou kan ouers 'n yskoue verfrissende smoothie of ystee kom geniet terwyl hulle vir die jongspan wag om uit te kom.  Die jongspan kom eet hulle middagkos by spesiale tafeltjies vir klein lyfies.

Na skool word hier huiswerk gedoen, gekuier en geeët vir 'n vale.  So leer ouers mekaar beter ken, word vriendskap bande gesmee en almal se magies vol sonder dat ma in 'n warm kar die middagkos moet aanry.

 
Menu and price list
       
 

Taste

Colour

Flavours           

Fresh food choices!

More information...

Orders

  Place your orders for the next months' meals and sandwiches.  We deliver at your classroom!

More information...
Themes





Each term has it's own theme. Our menus, competitions and other promotions are all linked to the themes.

Read more...
Research

 

Research findings and the best books to read

More information... 

Debit Card
   

Safe, convenient, and so easy to manage with online daily balances and monthly detail statements of purchases and payments!

Get your debit card today! 

More information on debit cards and view your debit card daily balances here...

Principles
     Pikininis are driven by healthy principles to ensure your child gets the best food choices!

Read more about our principles...
Photo gallery and contact details
   

 Have a peek at our photo gallery and contact details

More about us...

Banking Details
 Universitas Primêr   (Tjokkies)
Bank Name:  

Capitec

Account Name:   IE Jordaan   
Account Number:         135 8677 296
Branch Code:  

470010

Reference:

 

 

User Debit Card Number
and child name
           

Our health and wellness partners
Anyone believing in our childrens future are welcome to join us in our mission to build a brilliant, healthy young nation!